6,399 research outputs found

    Experimental evaluation of high-thrust, throttleable, monopropellant hydrazine reactors

    Get PDF
    Throttleable monopropellant hydrazine catalytic reactors of a size applicable to a planetary landing vehicle were designed, fabricated, and tested. An experimental evaluation of two 2670-N reactor designs was conducted. The steady state and dynamic characteristics of the thruster/valve combinations were determined. The results of the testing, including the engine characteristic velocity, smoothness of combustion, insensitivity to heat sterilization, and response during various simulated duty cycles are presented and discussed. No problems of a fundamental nature were encountered as a result of rapid dynamic throttling of these large hydrazine reactors

    Die wêreld en ons

    Get PDF
    Hoewel die tweespalt tussen die Weste en Ooste nog onveranderd voortduur, het die onmiddellike spanning effens afgeneem of miskien het ons ook so gewoond geraak daaraan dat die abnormale vir ons normaal geword het

    Paul Kruger en Cecil Rhodes.

    Get PDF
    As Paul Kruger ’n galery moes gehad het, behang met die portrette van belangrike manne wie se weë syne gekruis het, sou daar aangetref word ’n bonte versameling bestaande uit gekroonde hoofde van Europesestate, goewerneurs, staatsmanne, hoë amptenare en groot leiersop elke terrein vanaf Bismarck tot Ferdinand de Lesseps

    Die grondslae van die unie.

    Get PDF
    Die huidige Unie fees bied die geleentheid, in besonder vir die Afrikaner,om hom opnuut rekenskap te gee van die basis van sy trou teenoor die Unie. Dit was lank die gebruik om die vraag van trou en lojaliteit as nie van toepassing op die Afrikaans-sprekende deel van die bevolking te beskou nie. Dit souslegs geldig wees vir ons landgenote van Engelse herkoms

    Sosiale geskiedskrywing

    Get PDF
    Die studieveld van die Geskiedeniswetenskap is so ontsaglik uitgestrek en die probleme wat opduik van so verskillende aard dat dit geen wonder is dat die doelwit van die navorsing van tyd tot tyd verskuif nie. Met die groot ontwikkeling van die Wetenskap gedurende die eerste helfte van die 19e eeu is die aksent hoofsaaklik op die politieke aspekvan die menslike ontwikkeling geplaas

    Die kolonisasie van Afrika

    Get PDF
    Anders as Amerika en Asië, wat geografies verder verwyder was van die middelpunt van die Wes-Europese beskawing, het die Afrikaanse kontinent eers laat in die moderne tyd die voorwerp van belangstelling van Europa geword

    Jan Christiaan Smuts.

    Get PDF
    In die geskiedenis van Suid-Afrika was daar geen enkele leier oor wie se persoon soveel meningsverskil bestaan as wyle Generaal Smutsnie. Vereer deur sy partygenote in ons land en tallose bewonderaars dwarsdeur die wêreld, is hy nogtans deur die grootste deel van sy volkas leier verwerp en dikwels gehoon

    Politieke Gedagte van die Calvinisme: Hullr verspreiding en invloed

    Get PDF
    Dit word taamlik algemeen aangeneem dat die demokratiese denke van die moderne tyd sy oorsprong in die 16de eeu het

    Kinetics of the reaction of nitric oxide with hydrogen

    Get PDF
    Mixtures of NO and H2 diluted in argon or krypton were heated by incident shock waves, and the infrared emission from the fundamental vibration-rotation band of NO at 5.3 microns was used to monitor the time-varying NO concentration. The reaction kinetics were studied in the temperature range 2400-4500 K using a shock-tube technique. The decomposition of nitric oxide behind the shock was found to be modeled well by a fifteen-reaction system. A principle result of the study was the determination of the rate constant for the reaction H + NO yields N + OH, which may be the rate-limiting step for NO removal in some combustion systems. Experimental values of k sub 1 were obtained for each test through comparisons of measured and numerically predicted NO profiles

    Galathee

    Get PDF
    https://digitalcommons.library.umaine.edu/mmb-ps/3592/thumbnail.jp
    • …
    corecore